Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Aksib

Beskrywing

'n Klein dorpie 'n paar myl noord van Akko aan die kus. Dit word genoem in [Jos 19:29 ] as deel van die besittings van die stam van Aser, maar hulle het dit nooit beset nie, soos hulle ook nie die naburige Akko (Acco) beset het nie.

Street View

skakels

prente

Kaart

inligting uit woordeboek