Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Knidos

Beskrywing

GNIDUS

[Hand 27:7 ; Grieks Knidos] is 'n vry stad en hawe op die mooiste suidwestelike voorgebergte van Klein-Asië, waar die skip waarop Paulus gevaar het, aangekom het. Dit was 'n belangrike stad op die voorgebergte, nou genoem Kaap Grio, tussen die eilande van Kos [Koum] en Rodos [vgl. Hand 21:1 ]. Vanaf die 2de eeu vC was daar reeds 'n Joodse kolonie hier.

Street View

Kaart

inligting uit woordeboek

Cnidus

a town and harbour on the extreme south-west of the peninsula of Doris in Asia Minor. Paul sailed past it on his voyage to Rome after leaving Myra (Acts 27:7).

EBD - Easton's Bible Dictionary