Dilean
Beskrywing
‘n Dorp in die Laeveld van Juda genoem saam met Migdal-gad en Mispa [Jos 15:38 , die Engelse Hersiene Weergawe "Dilan"], wat waarskynlik noord van Lagis en Eglon geleë was. Dit is nog nie geïdentifiseer nie.
Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel