Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Eneglaim

Beskrywing

In Esegiël se visioen van die waters is dit een van die twee punte tussen welke "vissers sal staan" [Eseg 47:10 ].
Die ligging moet naby die ingang van die Jordaan in die Dooie See wees.

Kaart

inligting uit woordeboek

En-eglaim

fountain of two calves, a place mentioned only in (Ezek 47:10). Somewhere near the Dead Sea.

EBD - Easton's Bible Dictionary