Eshan
Beskrywing
'n Dorp van Juda in die heuwellande van Hebron [Jos 15:52 ]. Geen bevredigende identifikasie is nog voorgestel nie. Sommige dink die naam mag 'n verdraaiing van Berséba wees.
Kaart
inligting uit woordeboek
Eshean
a place in the mountains of Judah (Josh 15:52), supposed to be the ruin es-Simia, near Dumah, south of Hebron.
EBD - Easton's Bible Dictionary