Griekeland
Beskrywing
Griekeland was 'n belangrike oostelike provinsie van die Romeinse Ryk, soos blyk uit die aanwysing van die Romeinse staat se kultuur as Grieks-Romeinse kultuur. Grieks het vir eeue as die lingua franca van die Ooste en Italië gedien, en vir Romeinse elites was dit heeltemal natuurlik om Grieks, benewens Latyn, te bemeester tot in die tyd van die laat oudheid.
Soos 'n groot deel van die Romeinse Ooste, het Griekeland vanaf die eerste eeue n.C. onder toenemende invloed van die Christendom gekom. Apostel Paulus het in Korinthe en Athene gepreek, en Griekeland het baie vinnig een van die mees gekristianiseerde dele van die ryk geword.
Wikipedia
skakels
Kaart
inligting uit woordeboek
Greece
orginally consisted of the four provinces of Macedonia, Epirus, Achaia, and Peleponnesus. In (Acts 20:2) it designates only the Roman province of Macedonia. Greece was conquered by the Romans B.C. 146. After passing through various changes it was erected into an independent monarchy in 1831.
Moses makes mention of Greece under the name of Javan (Gen 10:2 -5); and this name does not again occur in the Old Testament till the time of Joel (Joel 3:6). Then the Greeks and Hebrews first came into contact in the Tyrian slave-market. Prophetic notice is taken of Greece in (Dan 8:21 ).
The cities of Greece were the special scenes of the labours of the apostle Paul.
EBD - Easton's Bible Dictionary