Janoag
Beskrywing
'n Dorp in die hooglande van Naftali, genoem as een wat deur Tiglatpileser verower en ontvolk is. Dit word genoem saam met Abel-Bet-Maäga en Kedes [2Kon 15:29 ]. Dit mag identies wees met Januch, 'n dorpie ongeveer 6 myl oos van Tirus.