Lebaot
Beskrywing
'n Stad in die suide van die gebied van Juda [Jos 15:32 ]. Dit is dieselfde as Betlebaot van [Jos 19:6 ], wat deur 'n skryffout in [1Kron 4:31 ] as "Bet-biri" verskyn.
Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel