Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Mari

Beskrywing

Mari was 'n antieke Semitiese stadstaat in die hedendaagse Sirië. Die oorblyfsels daarvan vorm 'n tell wat 11 kilometer noordwes van Abu Kamal aan die westelike oewer van die Eufraat-rivier geleë is, sowat 120 kilometer suidoos van Deir ez-Zor. Dit het gefloreer as 'n handelsentrum en hegemoniese staat tussen 2900 v.C. en 1759 v.C.

Wikipedia

Street View

prente

Kaart

inligting uit woordeboek