Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Koninkryk van Israel (Samaria)

Beskrywing

Volgens die Hebreeuse Bybel was die Koninkryk van Israel (Hebreeus: מַמְלֶכֶת יִשְׂרָאֵל, Modern: Mamlekhet Yisra'el, Tiberies: Mamléḵeṯ Yiśrāʼēl) een van twee opvolgerstate van die voormalige Verenigde Koninkryk van Israel en Juda. Geskiedkundiges verwys dikwels na die Koninkryk van Israel as die "Noordelike Koninkryk" of as die "Koninkryk van Samaria" om dit te onderskei van die Suidelike Koninkryk van Juda.

Wikipedia

inligting uit woordeboek