Baniasrivier
Beskrywing
Baniasrivier is 'n rivier in die deur Israel besette Golanhoogtes. Dit is die oostelikste van die drie hoof noordelike sytakke van die Jordaanrivier; saam met die Danrivier en die Snirstroom.
Wikipedia
skakels
Street View
prente
video
Banias River