Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Tempel van Kom Ombo

Beskrywing

Die Tempel van Kom Ombo is 'n ongewone dubbeltempel in die dorp Kom Ombo in die Aswan-goewernaat, Bo-Egipte. Dit is gebou tydens die Ptolemeïese dinastie, 180–47 v.C. [1] Sommige toevoegings is later tydens die Romeinse tydperk gemaak.

Wikipedia

Street View

Kaart

inligting uit woordeboek