Via Appia
Beskrywing
Die Appiaanse Weg (Latyn en Italiaans: Via Appia) is een van die vroegste en strategies belangrikste Romeinse paaie van die antieke republiek. Die pad is vernoem na Appius Claudius Caecus, die Romeinse sensor wat die eerste gedeelte as 'n militêre pad na die suide in 312 v.C. [4] tydens die Samnitiese Oorloë begin en voltooi het.
Wikipedia