Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Dur-Sharrukin

Beskrywing

Dur-Sharrukin ("Fort van Sargon"; Arabies: دور شروكين, Siries: ܕܘܪ ܫܪܘ ܘܟܢ), tans bekend as Khorsabad, was die Assiriese hoofstad in die tyd van Sargon II van Assirië. Khorsabad is 'n dorpie in die noorde van Irak, 15 km noordoos van Mosul. Die groot stad is heeltemal gebou in die dekade wat 706 v.C. voorafgegaan het. Na die onverwagte dood van Sargon in die geveg, is die hoofstad 20 km suid verskuif na Nineve.

Wikipedia

Kaart

inligting uit woordeboek