Gaan na Inhoud | Gaan na Hoofkieslys | Gaan na Soekpaneel

Machaerus

Beskrywing

Machaerus (Μαχαιροῦς, van Oudgrieks: μάχαιρα, letterlik 'makhaira' [’n swaard]; Hebreeus: מכוור; Arabies: قلعة مكاور, getranslitereer: Qala'at Mukawir, letterlik 'Mukawir Kasteel')

was 'n Hasmonese heuwelpaleis en woestynvesting, nou in puin, geleë in die hedendaagse Jordanië, 25 km suidoos van die mond van die Jordaanrivier aan die oostekant van die Dooie See. Volgens die Joods-Romeinse geskiedkundige Josephus was dit die plek van die gevangeneming en teregstelling van Johannes die Doper. Volgens die chronologie van die Bybel [Mark 6:24 ; Matt 14:8 ], het die teregstelling omstreeks 32 n.C. kort voor die Pasga plaasgevind, na 'n gevangeneming van twee jaar. Die plek verskaf ook die agtergrond vir vier addisionele Nuwe Testament karakters: Herodes die Grote; sy seun, Tetrarg Herodes Antipas; sy tweede vrou, Prinses Herodias; en haar dogter, Prinses Salome.

Wikipedia

Street View

prente

Kaart

inligting uit woordeboek

Machaerus

the Black Fortress, was built by Herod the Great in the gorge of Callirhoe, one of the wadies 9 miles east of the Dead Sea, as a frontier rampart against Arab marauders. John the Baptist was probably cast into the prison connected with this castle by Herod Antipas, whom he had reproved for his adulterous marriage with Herodias. Here Herod "made a supper" on his birthday. He was at this time marching against Aretas, king of Perea, to whose daughter he had been married. During the revelry of the banquet held in the border fortress, to please Salome, who danced before him, he sent an executioner, who beheaded John, and "brought his head in a charger, and gave it to the damsel" (Mark 6:14 -29). This castle stood "starkly bold and clear" 3,860 feet above the Dead Sea, and 2,546 above the Mediterranean. Its ruins, now called M'khaur, are still visible on the northern end of Jebel Attarus.

EBD - Easton's Bible Dictionary